Leesplan inligting

Wat Sal Moed Doen?Voorbeeld

What Would Courage Do?

DAG 4 VAN 10

God gee my moed om te doen wat reg is.


Het iemand al ooit vir jou gevra om die verkeerde ding te doen? Wou ander kinders al gehad het dat jy op iemand moet pik, moet kul in jou huiswerk, of moet lelik wees met 'n plaasvervanger onderwyser?


Dit is alles verkeerde dinge, maar as jy dit nie doen nie word jy dalk die een op wie gepik word of wie gespot word. Dit is een rede hoekom dit moed van God af verg om op te staan vir dit wat reg is.


Bid tot God. Vertrou en glo dat Hy jou sal help om die regte ding te doen, selfs al is dit baie moeilik en niemand jou daarvoor respekteer nie.


Kyk na die video en speel Dwing My Om Te Praat om jou te help om 1 Korintiërs 16:13 te memoriseer. Dit sal jou help om te onthou dat jy geloof, moed en krag kan hê om die regte ding te doen wanneer ander wil hê jy moet doen wat verkeerd is!


Dwing My Om Te Praat


  1. Kry 'n maat.
  2. Jou maat maak sy mond oop en toe sonder om 'n woord te sê.
  3. Gebruik 'n snaakse stem om te maak asof jou maat 1 Korintiërs 16:13 op sê.
  4. Ruil om en speel weer!

 


Gesels Daaroor: Hoe sou jy voel as jy die regte ding gedoen het en ander mense is lelik met jou daaroor? As dit al ooit met jou gebeur het, praat daaroor.


Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

What Would Courage Do?

Moed is nie om nie bang te voel nie. Dit is om op God se krag te vertrou om jou te help om volgens sy wil te lewe al is jy bang! Vir Ouers: Jou kind sal elke dag se leesstuk en vrae beter verstaan as jy hierdie leesplan ...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid