Die Woord van God is by jou.
Mense by die miljoene gebruik die Bybeltoep om die Woord van God deel van hul daaglikse lewens te maak. Laai die gratis toep af om toegang tot jou boekmerke, notas en leesplanne van enige plek af te verkry. Geniet honderde weergawes, insluitende klank, alles op jou mobiele toestel.
Laai Die Bybeltoep Nou Af
YouVersion is Wêreldwyd
Beskikbaar in meer as 1600 tale wêreldwyd.

Wat mense te sê het oor die gratis Bybeltoep ...
Ek het altyd die Woord.
Ek het gedeeltes geboekmerk wat vir my belangrik is. Ek het die hele Bybel in 'n jaar deurgelees, te danke aan die leesplanne.
Hoogs Aanbevole
Ek hou van die manier waarop jy met vriende kan kontak maak en die leesplanne is uitstekend. Die toep help my ook om tred te hou met my leesstukke, want dit het herrineringe vir die leesplanne. Dit gee my altyd 'n ander manier om nader aan God te kom. Laai dit af en lees elke dag!
Wonderlike toep.
Fantastiese toep met 'n wye verskeidenheid van Bybels om van te kies ... Die klankbybels is ook wonderlik en maklik om te verstaan.
Briljant. Verbeter voortdurend!
Baie vertalings en tale beskikbaar en baie wat afgelaai kan word om vanlyn te lees. Baie nuttige funksies, soos die vermoë om notas en boekmerke te skep.
Die beste Bybeltoep ooit!
Ek hou daarvan, want dit het baie weergawes en daar is Vers-van-die-dag, oordenkings, leesplanne en gemeenskapsfunksies. Dankie vir die gratis toep. :)
Verskeie weergawes wat vanlyn gelees kan word!
Wonderlik, want daar is baie verskillende weergawes en ek kon verskeie weergawes aflaai om vanlyn te lees. Ek kan na hierdie toep luister.
Wonderlike toep!
Dit help my om die Bybel meer gereeld te lees. Ek hou van die soekfunksies en die verskeidenheid maniere om te deel. Hou ook van die klankweergawes.
Beste Bybeltoep!
Dit is die beste Bybeltoep wat bestaan. Dit het die Woord in verskillende tale en weergawes vir vanlyn en aanlyn gebruik. Dit het oordenkings oor alles waaraan jy kan dink. Jy kan met ander kontak maak en meer leer oor God en sy Woord.
Wonderlike toep
Dit is 'n briljante hulpmiddel om verskillende weergawes te bestudeer. Dit is ook gerieflik wanneer jy in die motor na die Bybel wil luister terwyl jy bestuur.