Leesplan inligting

21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 5 VAN 21

Is vas nie veronderstel om in die geheim te gebeur nie? Dalk het jy hierdie reis begin as deel van 'n groep wat vas. In die Bybel lees ons dikwels dat 'n vas vir groepe uitgeroep is deur persone in gesagsposisies. Dink na oor wat Jesus se bedoeling in hierdie Skrifgedeelte is. Om watter rede het jy met mense gesprekke oor vas gehad? Was dit om ander aan te moedig of om ondersteuning van ander te kry? Hoop jy heimlik om as heilig of geestelik gesien te word? Net twee ken die antwoorde op hierdie vrae--jy en God. Bid vandag en vra vir God om jou redes te ontbloot. Vra Hom hoe jy bemoediging kan soek sonder dat daar 'n skadu van trots oor jou hart kom.
Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor di...

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid