Ervaar God se Vernuwing

Ervaar God se Vernuwing

5 Dae

Om 'n nuwe skepping in Christus te wees, beteken dat ons voortdurend deur Hom hernu word. God hernu ons harte, verstand en liggaam. Hy hernu selfs ons doel. Gedurende hierdie 5-dae Leesplan gaan jy dieper delf in wat God se Woord oor hernuwing sê. Elke dag kry jy 'n Skrifgedeelte en 'n kort toewyding wat jou sal help om te besin oor die verskillende maniere waarop ons God se vernuwing ervaar. Vir meer inhoud, besoek finds.life.church

Ons wil Life.Church graag bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid