Leesplan inligting

21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 7 VAN 21

Gebroke en uitgestort. Jy sien daardie woorde in beide die verhale van die vrou en die laaste maaltyd. Aangesien brood en wyn nie werklik opsies is waardeur jy Jesus gedurende hierdie 21 dae wil onthou nie, doen wat die vrou gedoen het. Doen wat Jesus gedoen het. Lei jou lewe gebroke en uitgestort ter herinnering aan wat Hy vir jou gedoen het. Hoe kan jou lewe 'n lewende gedagtenis aan Christus wees? Praat met God oor dinge in jou lewe wat nodig is om oopgebreek en uitgestort te word soos daardie vaas met parfuum.
Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor di...

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid