Leesplan inligting

21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 4 VAN 21

Die langste Psalm in die Bybel handel hoofsaaklik oor 'n passie vir God se Woord. Hierdie 21 dae wat jy afsonder, sal meer effektief wees as jy die Bybelgedeelte kombineer met jou vas en gebed. Jy mag dalk ook besluit om 'n leesplan te begin wat jou help om die hele Bybel te lees. Hoe sal jy jou passie vir God se Woord op hierdie oomblik beskryf? Bid vandag dat God jou begeerte na Sy Woord in jou hart sal vermeerder tydens hierdie tydperk.
Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor di...

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid