Leesplan inligting

21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 9 VAN 21

Dit is 'n gulde geleentheid om te verken hoe jy jouself as 'n lewende en heilige offer aan God kan gee. Die Skrifgedeelte begin met hierdie uitdaging en gee dan verskeie voorbeelde hoe jy dit kan doen. Hoe het hierdie vas jou gehelp om ware aanbidding op nuwe maniere te ervaar? Bid vandag en vra God om aan te hou om sy wil aan jou te openbaar gedurende hierdie tyd van opoffering en aanbidding.
Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor di...

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid