Leesplan inligting

21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 21 VAN 21

Dit maak nie saak hoe diep jy al in is nie, gaan nog dieper in. Moenie jou bekommer dat jy gaan nat word nie. Moenie ophou as jou voete nie meer die bodem raak nie. Laat toe dat jy meegesleur word. Waaraan hou jy vas? Wat laat jou huiwer om 'n meer Geesvervulde lewe in geloof te lei? Verkeer jy nog onder die waan om aan beheer vas te klou? Gaan voluit. Bid vandag dat hierdie vas die begin sal wees van 'n dieper verhouding met God. Bid dat Hy sal aanhou om jou te nooi om in te duik en Hom toe te laat om volle beheer van jou lewe te neem.
Dag 20

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor di...

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid