Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof

Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof

13 Dae

Elisa is een van die mees fassinerende mense in die Woord van God. Hy was 'n profeet wie se geloof en wonderwerke amper belaglik voorgekom het. Gedurende hierdie 13-dag leesplan sal jy oor die lewe van Elisa lees en uit sy voorbeeld leer hoe die lewe kan wees wanneer jy jou oorgee en besluit om met "belaglike" geloof te leef.

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.Life.Church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid