Leesplan inligting

21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 1 VAN 21

Hierdie gedeelte is 'n bron vir die idee van 'n 21-dae vas. Terwyl jy hierdie drie weke afgesonder het om God te soek, weet dat God jou gebed alreeds gehoor het. Hy is reeds namens jou aan die werk. Watter spesifieke helder visie soek jy van God gedurende hierdie tyd? Skryf jou gebed neer sodat jy aan die einde van die 21 dae daaroor kan besin. Bring tyd in gebed deur sodat God met jou kan praat en vir jou krag kan gee.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor di...

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid