Leesplan inligting

52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 1 VAN 52

God het die hele aarde en almal daarop gemaak. Hy is die skrywer en ontwerper van alle lewe, van die gras in die veld tot die arend in die lug en ook Adam en Eva. Die Bybel leer ons dat God jou nie per ongeluk in die wêreld ingebring het nie, maar doelbewus ontwerp het. Net soos die ontwerper van 'n huis of kar die beste een is om besonderhede en instruksies daaroor te gee, is ons hemelse Vader die beste een om rigting en leiding in ons lewens te gee.


VRAE


Wat is jou gunsteling dier wat God gemaak het? Wat is een plek op aarde wat jy graag sal wil besoek?


BELYDENIS


Ons God is die skepper van hemel en aarde en die ontwerper van my lewe.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die...

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid