Leesplan inligting

52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 4 VAN 52

Soms praat mense oor God as iemand wat kwaad is vir mense, en alhoewel daar vir ons sonde betaal moet word, stel die Bybel dit duidelik dat Jesus gekom het omdat Hy ons liefgehad het, nie omdat Hy vir ons kwaad was nie. Dit maak nie saak wat in die lewe gebeur nie, as jy in God se liefde vir jou twyfel, gaan lees Johannes 3:16 en word herinner daaraan dat God sy beste gestuur het as gevolg van sy innige liefde vir jou en die hele mensdom!


VRAE


Het jy geweet dat Jesus jou so baie lief gehad het? Watter familielede of vriende of onderwysers wil jy van Jesus vertel en kerk toe nooi?


BELYDENIS


Ek is so geliefd en waardevol vir God dat Jesus gewillig was om aarde toe te kom en my van die straf van die sonde te kom red.


Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die...

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid