Leesplan inligting

52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 52 VAN 52

Vandag se vers is die belangrikste en wonderlikste oproep in die Bybel — om Jesus te volg! Dis wat Jesus vir sy dissipels gesê het en dis dieselfde oproep wat na elkeen van ons kom. Die oproep is eerstens om nader aan Hom te kom, saam met Hom te wandel, om naby aan Hom te wees en 'n herstelde verhouding te hê. Tweedens moet ons vrygelaat word om die groot doel van "visvang" na te streef, met ander woorde om ander met die boodskap van Jesus te bereik. Wanneer jy Jesus volg sal Hy iets wonderliks deur ons doen. Hy nooi ons almal om te kom soos ons is, maar Hy los ons nie in die toestand waarin Hy ons gevind het nie.


VRAE


Wanneer het jy besluit om Jesus te volg? Of is jy nou gereed om dit te doen? Vir watter een of twee mense bid jy om Jesus te leer ken en gered te word?


BELYDENIS


Ek hoor hoe Jesus my roep om Hom te volg en ek sal met 'n oorweldigende JA reageer! Ek sal gaan waar God my ook al heen stuur!


Dag 51

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die...

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid