Leesplan inligting

52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 2 VAN 52

Wanneer dit buite donker is en jy iewers heen probeer loop, het jy 'n flits nodig om die pad te verlig sodat jy nie van die pad af loop of oor iets in die pad struikel nie. Die Bybel is soos 'n flitslig. Die wêreld is donker en verwarrend as gevolg van sonde en slegs die lig van die Woord van God kan dit verduidelik, sin daarvan maak en jou die pad daardeur wys.


VRAE


Wat is jou gunsteling Bybelstorie of Bybelboek? Hoekom? Dalk is dit koning Dawid, Ester of Paulus.


BELYDENIS


Die Bybel is my gids op die pad van die lewe. Ek sal nie in die donker struikel as ek die Woord van God volg nie.


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die...

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid