Leesplan inligting

52 Bybelverse Om Jou Kind Mee Te LeerVoorbeeld

52 Bible Verses to Teach Your Kids

DAG 9 VAN 52

Jy word nie net gedeeltelik liefgehê of verdra nie; jy word oormatig liefgehê. 'n Liefde wat so passievol is dat God jou aangeneem het as 'n seun of dogter in die familie van God. Jy het gevorder van 'n vyand van God wat jou sonde betref, tot een van die familie met al die voorregte wat daarmee gepaardgaan om 'n kind van die Koning te wees.


VRAE


Het jy geweet dat God jou in sy familie ingebring het? Wat is een prettige ding wat jy saam met God wil doen wanneer jy in die hemel kom?


BELYDENIS


Ek is 'n kind van God vir wie my hemelse Vader baie lief is.


Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

52 Bible Verses to Teach Your Kids

Elkeen van hierdie 52 Bybelverse is vormend vir ons begrip van God, die wêreld en ons lewens. Lees die oordenking saam met jou kinders. Vra dan die vraag en laat hulle die belydenis hardop lees. Dit kan hulle help om die...

More

Baie dankie aan Samuel Deuth wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.amazon.com/Bible-Verses-Teach-Your-Kids/dp/B09WH5FNTR

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid