Leesplan inligting

Wat Jesus Oor Vergifnis Gesê HetVoorbeeld

Wat Jesus Oor Vergifnis Gesê Het

DAG 3 VAN 10

Wat is vergifnis?

1. Dit is om elke vorm van haat, bitterheid en die begeerte na vergelding, prys te gee en doelbewus te kies om negatiewe emosies en optrede te laat vaar wat verband hou met iemand wat my verontreg het.

2. Vergifnis is om die verwagting wat jy het prys te gee dat iemand wat jou te na gekom het, skuld sal erken en verskoning sal vra. Dit is om te kies om nie wraak te neem of bitterheid in jou hart toe te laat nie.

3. Vergifnis is om jou bitterheid op te gee, jou “reg” op vergelding of minstens dat daar verskoning gevra sal word.

4. Vergifnis gaan net soveel oor jou as jou oortreder.

5. Deur ander te vergewe, kies Christene om ander met dieselfde genade en barmhartigheid te hanteer as waarmee Jesus ons hanteer.

6. Vergifnis sluit die tronkdeur oop en laat die skuldige toe om uit die tronk te kom waarin jy hulle toegesluit het.

Gehoorsaamheid: Strook jou siening oor vergifnis met God se verstaan van, en opdragte oor vergifnis?

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Wat Jesus Oor Vergifnis Gesê Het

Vergifnis is een van die belangrikste sake in die Skrif. Ons evangelie is 'n evangelie van vergifnis. God vergewe ons sonde. Jesus is ons Verlosser van sonde. As Christene sukkel ons egter dikwels om ander te vergewe. Hi...

More

Ons wil graag Disciple4 bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://disciple4.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid