Leesplan inligting

Sy Groot Opoffering, Ons SendingopdragVoorbeeld

His Great Sacrifice, Our Great Commission

DAG 5 VAN 10

‘n Uittreksel: Hulle Sal Nie Meer Leer Om Oorlog Te Maak Nie! Deur Bob Hoskins

Regoor die wêreld loods die Satan permanent aanvalle op mense; hoofsaaklik kinders wat nie met die volle wapenrusting van God toegerus nie. In sy geestelike oorlogvoering, is kinders die Satan se vernaamste teikens, sy slagveld. Ek is oortuig daarvan dat die Satan sy felste aanslag op kinders rig.



Daar is ‘n goeie rede wat veroorsaak dat die Satan alles in die stryd werp om kinders te verlei en onder sy beheer te kry. Jong kinders is nóg gelowiges, nóg oortuigde nie-gelowiges. As hy hulle op ‘n jong ouderdom kan nadertrek, is die kanse goed dat hulle Christus nooit as hulle enigste Verlosser sal aanneem nie. Trouens, 80% van volwasse gelowiges bevestig hulle het Christus as Verlosser voor 18-jarige ouderdom aangeneem. Dit is omdat kinders die mees opregte, onbevooroordeelde en geestelik ontvanklikste mense op aarde is. Hulle is weerloos en het nie die volle wapenrusting van God om hulle te beskerm nie, maar hulle ervaar juis die volle aanslae van die bose.
Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

His Great Sacrifice, Our Great Commission

Beleef die Paasfees-gebeure hierdie jaar op ‘n spesiale manier. Begin jou belewenis in die Midde-Ooste en laat die visuele en ouditiewe ervarings van sendelinge wat wêreldwyd werk die koers aanwys, om met nuwe oë na die ...

More

Ons wil graag vir OneHope bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.onehope.net

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid