Leesplan inligting

Jou Vers Vir VandagVoorbeeld

Jou Vers Vir Vandag

DAG 10 VAN 10




Matthéüs 28:5-6


"Maar die engel antwoord en sê vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan soos Hy gesê het."



  • Ons dien ‘n lewende en kragtige God wat die sonde en die dood oorwin het. 

  • Hy is nie iewers in ‘n graf nie, maar Hy leef en Hy is met jou. 

  • Hy sal jou nooit verlaat nie en Hy sal jou nooit versaak nie. 

  • Jy het ‘n Verlosser en jy het ‘n lewende Here wat jou liefhet.


Gebed: Vader, dankie vir alles wat U vir my gedoen het. U is my opgestane Heer, my liefdevolle Verlosser en my ewige God en Koning. Vandag ontvang ek u opstandingslewe. In die Naam van Jesus. Amen.

Dit is die laaste dagstukkie in hierdie reeks. Vir meer oor "Alive to God" of om die dagstukkies per e-pos te ontvang, besoek gerus: alivetogod.com/subscribe 

Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid