Leesplan inligting

Jou Vers Vir VandagVoorbeeld

Jou Vers Vir Vandag

DAG 5 VAN 10




Psalm 119:105


"U Woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad."



  • Die Here wil jou lei en rig op jou lewenspad. 

  • Ons word nie aan ons eie lot oorgelaat nie. 

  • Hy wil ons treë lei en ons die regte rigting wys. 

  • Hy wil ons wys in watter rigting ons moet gaan en Hy wil saam met ons op die pad loop.


Gebed: Vader, dankie vir die lamp wat U vir my voete gee. Dankie vir die lig wat U op my pad skyn. Ek ontvang u lewende Woord in my hart, sodat ek die pad kan volg wat U vir my voorberei het. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid