Leesplan inligting

Jou Vers Vir VandagVoorbeeld

Jou Vers Vir Vandag

DAG 9 VAN 10




Johannes 11:25-26


"Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?’ 



  • In hierdie spesiale tyd van die jaar onthou ons dat Hy vir ons gesterf en weer opgestaan het. 

  • Om te leef deur in Hom te glo, bring lewe, die ewige lewe, in ons lewens. 

  • Hy is jou opstanding en jou lewe. 

  • Plaas jou lewe in sy hande en glo in Hom.


Gebed: Vader, ek glo in U. Ek glo dat U die opstanding en die lewe is waarna my siel so smag. Dankie dat U na my wêreld gekom het en my losprys betaal het sodat ek gered kan word en die ewige lewe kan hê. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid