Leesplan inligting

Jou Vers Vir VandagVoorbeeld

Jou Vers Vir Vandag

DAG 2 VAN 10




Psalm 119:165


"Die wat u wet liefhet, het groot vrede, en vir hulle is daar geen struikelblok nie."



  • Wanneer ons God se leiding volg, lei dit tot groot vrede in ons lewens. 

  • Wanneer ons ons eie kop volg, kan dit pyn en ongemak meebring. 

  • Terwyl ons die Here volg en nastreef, sal ons loop en nie moeg word of val nie. 

  • Vertrou op die Here met jou hele hart en Hy sal jou paaie gelykmaak.


Gebed: Vader, ek maak U die prioriteit in my lewe. Ek kies u weë bo my weë en u paaie bo my paaie. Lei my en laat my loop sonder om te struikel en mag my lewe met u vrede gevul wees. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid