Leesplan inligting

Jou Vers Vir VandagVoorbeeld

Jou Vers Vir Vandag

DAG 1 VAN 10




Romeine 8:28


"En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na Sy voorneme geroep is." 



  • God sal ons chaos neem en dit in ‘n boodskap van hoop verander.  

  • Hy sal ons mislukkings neem en dit in ‘n oorwinningskreet verander.  

  • Hy sal wat stukkend is neem en dit ‘n doel en betekenis gee.  

  • Hy sal alles wat verlore en gesteel is tot sy eer herstel.


Gebed: Vader, U is die groot Hersteller. U neem al die dinge wat ek moes hanteer en sien en U verander dit in iets goeds. U gee my lewe betekenis, hoop en ‘n doel. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid