Leesplan inligting

Jou Vers Vir VandagVoorbeeld

Jou Vers Vir Vandag

DAG 4 VAN 10




Psalm 19:8


"Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige."



  • Wanneer ons nie weet wat om te doen nie, kan ons altyd vir God raad vra. 

  • Wanneer dit lyk of die lewe buite beheer is, kan sy opdragte ons op die regte pad hou. 

  • Volg God se leiding en jou siel sal verkwik word. 

  • Lewe volgens sy beginsels en jy sal in wysheid en krag wandel.


Gebed: Vader, ek kies om U en u opdragte vir die lewe te volg. Ek erken dat U weet wat in my beste belang is, en ek kies om U te volg. Ek bid dat U my sal versterk, verkwik en my u wysheid, gee. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid