Leesplan inligting

SielsontgiftigingVoorbeeld

Soul Detox

DAG 1 VAN 35

Ons gedagtes maak so baie saak. Jou gedagtes tel regtig, want wat jy dink bepaal wat jy word. Ongelukkig is baie mense geneig om gevange gehou te word deur skadelike gedagtes, eerder as om ons gedagtes op God se waarheid te fokus. Hierdie week sal jy in die Woord van God lees oor die gevare van skadelike gedagtes en hoe jy dit met God se waarheid kan vervang.



Hoe het jou skadelike gedagtes al jou lewe en verhoudings negatief beïnvloed?
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Soul Detox

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verw...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid