Leesplan inligting

SielsontgiftigingVoorbeeld

Soul Detox

DAG 35 VAN 35

As jy die heeltyd seer het, kan jy nie help om ander mense seer te maak nie. As jy egter doen wat nodig is om skadelike verhoudings op 'n Bybelse manier te hanteer, kan jy sterk wees en God se liefde met mense deel wat Hom nodig het. Streef daarna om skadelike verhoudings in jou lewe te beheer en nog belangriker, streef daarna dat jy nie die een is wat skade in 'n verhouding veroorsaak nie.



Wat kan jy doen om gesonder verhoudings in jou lewe te bou?
Dag 34

Aangaande hierdie leesplan

Soul Detox

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verw...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid