Leesplan inligting

SielsontgiftigingVoorbeeld

Soul Detox

DAG 8 VAN 35

Woorde kan jou seermaak en die regte woorde kan jou help genees. Daardie woorde wat jou verpletter en seermaak, noem ons skadelike woorde. Skadelike woorde is geweldig gevaarlik, nie net wanneer dit aan jou gesê word nie, maar ook wanneer jy dit aan ander sê. Hierdie week sal jy in die Woord van God lees oor die gevare van skadelike woorde en die krag van woorde wat lewe gee.



Hoe word jou lewe op die oomblik deur skadelike woorde bederf?
Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Soul Detox

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verw...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid