Leesplan inligting

SielsontgiftigingVoorbeeld

Soul Detox

DAG 6 VAN 35

Hebreërs 3 moedig ons aan om ons denke op Jesus te vestig, maar dit kan moeilik wees met al die skadelike dinge wat ons gedagtes van Hom af probeer weghou. Ons denke word so maklik beïnvloed deur skadelike invloede, verhoudings en woorde. Streef daarna om al dié skadelike dinge wat jou lewe besoedel, te blokkeer en te verwyder en vestig jou gedagtes op Jesus. Dit is uiters belangrik om jou gedagtes op Hom te vestig om sodoende alle besoedeling uit jou lewe te filtreer.



Hoe anders is jou lewe wanneer jy jou gedagtes vestig op wat waar en goed is, eerder as die skadelike dinge?
Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Soul Detox

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verw...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid