Leesplan inligting

SielsontgiftigingVoorbeeld

Soul Detox

DAG 2 VAN 35

Om teen jou skadelike gedagtes te stry, moet jy dit identifiseer en verwerp. Soos 2 Korintiërs 10 ons vertel, is die stryd teen ons skadelike gedagtes soos geen ander nie. Dit is nie 'n fisiese stryd nie, maar eerder 'n geestelike stryd waarin ons God se hulp nodig het om dit te beveg.



Wat is van die oorsake van skadelike gedagtes in jou lewe?
Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Soul Detox

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Alhoewel die wêreld ons tereg leer om van tyd tot tyd gifstowwe uit ons liggame te verwyder, is dit ook nodig om skadelike dinge uit ons siele te verw...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid