Leesplan inligting

God Is So GoedVoorbeeld

God So Good

DAG 2 VAN 5

Alle Eer aan God 





"Alle eer aan God! Hy het groot dinge gedoen. Hy sal nooit verander nie. Alle eer aan God!"



Dit is verstommend om te sien watter wonderlike dinge God gedoen het, nie net in die Skrif nie, maar ook in jou eie lewe. Soms moet ons God net loof en prys en alle eer aan Hom gee! 



Ons God skitter met die doen van wonderwerke. Sy groot werke, eindelose barmhartigheid, onophoudelike liefde en voortdurende vergifnis word wyd in die Woord beskryf, en dit eindig nie daar nie. Jy hoef maar net om jou te kyk om te sien dat God nog steeds aan die werk is. Hy verander harte, red lewens en doen wonderwerke.


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

God So Good

Daar is krag en vrede tot jou beskikking, ongeag die omstandighede wat jy ondervind. Herontdek die goedheid van God in hierdie 5-dag leesplan van Life.Church Worship, gebaseer op die nuwe album, "God So Good".

Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek gerus: https://www.liefe.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid