Gewaagde Gebede

Gewaagde Gebede

7 Dae

Is jy moeg daarvan om versigtig met jou geloof om te gaan? Is jy gereed om jou vrese in die gesig te staar, jou geloof te bou en jou potensiaal vrye teuels te gee? Hierdie 7-dag leesplan van Life.Church, is gebaseer op pastoor Craig Groeschel se boek "Dangerous Prayers". Jy word uitgedaag om gewaagd te begin bid, want om Jesus te volg was nooit bedoel om veilig te wees nie.

Baie dankie aan pastoor Craig Groeshcel en Life.Church vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.craiggroeschel.com/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid