Bid God Se Waarheid Oor Jou Vrese

Bid God Se Waarheid Oor Jou Vrese

10 Dae

Of dit nou familielede of vriende is wat hul vrese deel en of dit die nuuskanale is met die jongste gebeure, dit blyk dat daar meer as genoeg is om oor bekommerd te wees; en dit skuif mens se fokus na vreesaanjaende omstandighede. Dis in tye soos dié dat mens jou gedagtes in God se waarheid moet vernuwe. Hierdie 10-dag leesplan sal jou help om God se waarheid oor jou hart, siel en verstand af te bid.

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid