Om op God te Wag

Om op God te Wag

8 Dae

Wag jy vir God om jou gebede te beantwoord? Gaan die dae, maande en jare verby sonder enige bewys dat jou diepste verlangens ooit vervul sal word? Indien wel, is jy nie alleen hierin nie. Sluit by Dr. Charles Stanley aan waar hy vanuit sy persoonlike ervarings en Bybelse beginsels gebruik maak om aan jou bemoediging te bied wanneer dit voorkom of alle hoop verydel is. Hy wil jou leiding gee en help om God se vertragings te benut.

Ons wil graag "In Touch Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek gerus https://intouch.cc/yv-waiting-on-god2 vir meer inligting
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid