Leesplan inligting

21 Dae van Vas en Gebed LeesplanVoorbeeld

21 Days Of Fasting And Prayer Devotional

DAG 7 VAN 21

Het jy al verwyderd gevoel van God? Miskien voel jy asof jy in 'n geestelike woestyn is terwyl jy hier lees. Jy roep uit na God, maar dit voel asof jou uitroep op dowe ore val. Jy mag dalk dink: "Waarom reageer God nie?"



Die beter vraag is: "Wat blokkeer die stem van God in my lewe sodat ek nie kan hoor wat Hy sê nie?"



Die konstante afleidings wat ons lewens omring kan so maklik ons vermoë om na God se stem te luister blokkeer. Alles vanaf die TV, na slimfone en sosiale media kan ons aandag aflei en verhoed dat ons God duidelik hoor. Tydperke van vas help om ons harte stil te maak en van God te hoor. 



Daar is 'n unieke geestelike sensitiwiteit wat deur gebed en vas kom. Indien jy sukkel om God se stem te onderskei, is een van die beste dinge wat jy kan doen om te vas!



Die Skrif is duidelik: God praat. 


Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

21 Days Of Fasting And Prayer Devotional

Die James River Church 21 Dae van Vas en Gebed leesplan is ontwerp om jou te bemoedig en te versterk terwyl jy tyd toewy om 'n nouer pad met die Here te loop. Die leesplan bevat kort oordenkings en Skrifgedeeltes vir elk...

More

Baie dankie aan James River Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek: https://jamesriver.org/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid