Leesplan inligting

21 Dae van Vas en Gebed LeesplanVoorbeeld

21 Days Of Fasting And Prayer Devotional

DAG 6 VAN 21

Dinge verander altyd rondom ons. Ons gaan van seisoen na seisoen in die lewe — Lente, Somer, Winter en Herfs — net soos die seisoene verander so doen elke aspek van die lewe ook. Nietemin ons moet aanvaar dat verandering konstant is, dit beteken nie dat dit maklik gaan wees nie.



Verandering bring altyd beide opgewondenheid en onsekerheid mee wanneer ons probeer om die nuwe geleentheid of uitdaging wat voor ons lê te hanteer. Dit is waarom vas so belangrik is gedurende die tydperke van oorgang en verandering. Wanneer ons deur die Skrif kyk, sien ons dikwels dat nuwe tydperke van God se guns en werk voorafgegaan is deur vas. 




  1. Moses het gevas voordat hy die wet ontvang het (Eksodus 34:28).

  2. Jesus het gevas voordat Hy sy aardse bediening begin het (Matteus 4:2).

  3. Paulus het gevas voordat hy begin het met sy sendeling bediening (Handelinge 13:2).



Waar jy ook al is gedurende jou tydperk van verandering, vas sal helderheid, selfvertroue en toewyding bring om dit deur te sien. Vas bring 'n vars salwing van krag vir die nuwe tydperke in jou lewe.

 
Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

21 Days Of Fasting And Prayer Devotional

Die James River Church 21 Dae van Vas en Gebed leesplan is ontwerp om jou te bemoedig en te versterk terwyl jy tyd toewy om 'n nouer pad met die Here te loop. Die leesplan bevat kort oordenkings en Skrifgedeeltes vir elk...

More

Baie dankie aan James River Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek: https://jamesriver.org/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid