Leesplan inligting

AfgesonderVoorbeeld

Afgesonder

DAG 9 VAN 29




Week 2: Afgesonder in Ons Harte

Memoriseervers

Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.

Romeine 12:9–10

Uitdaging vir die Week

Om afgesonderd te wees beteken dat die manier waarop ons ander liefhet anders moet lyk as die manier waarop die wêreld liefhet. Hoe kan jy hierdie week liefde, sorg, deernis of vergifnis aan iemand in jou lewe wys? As niemand in jou gedagtes opkom nie, vra God om iemand op jou hart te plaas en aan jou te openbaar hoe jy hierdie week sy liefde aan hulle kan wys.

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Afgesonder

Voel dit asof die wêreld al verder weg van God af beweeg? Is dit vir jou moeilik om te weet hoe om die mense in jou lewe lief te hê sonder om beïnvloed te word deur die veranderinge in 'n wêreld wat uit pas is met God?

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://liefgodgrootliks.wordpress.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid