Leesplan inligting

AfgesonderVoorbeeld

Afgesonder

DAG 29 VAN 29




Oordenkingsvrae

1. Wat is een manier waarop jy hierdie week iemand in jou lewe kan dien?

2. In watter situasie kan jy oefen om in liefde die waarheid te praat?

3. Op watter maniere kan jy 'n nabootser van God wees deur sy liefde en genade aan ander te
betoon?

4. Hoe kan jy aktief seksuele reinheid in jou lewe nastreef en jouself omring met vriende wat jou
toewyding deel?

5. Wat is een praktiese manier waarop jy jou liggaam as 'n tempel kan hanteer?

Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Afgesonder

Voel dit asof die wêreld al verder weg van God af beweeg? Is dit vir jou moeilik om te weet hoe om die mense in jou lewe lief te hê sonder om beïnvloed te word deur die veranderinge in 'n wêreld wat uit pas is met God?

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://liefgodgrootliks.wordpress.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid