Leesplan inligting

Sakpas-Gebede Vir Elke DagVoorbeeld

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

DAG 10 VAN 10

Die beste voorbeeld

Here Jesus, U is die beste voorbeeld van Iemand wat geduldig is. U het voortdurend vir u dissipels gesê om hulle af te sonder en te rus, om stil te word, om as ’n groep geduldig te wees en nie net impulsief voort te stoom nie. Help my vandag om op U te wag en nuwe krag te kry. Amen

Daardie tye wanneer ons vir ander mense moet wag, is sekerlik die tye wat ons die meeste geduld leer. (Joni Eareckson Tada)

Hierdie gebede is geneem uit SAKPAS-GEBEDE VIR ELKE DAG deur Angus Buchan © Christelike Uitgewersmaatskappy.
Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde g...

More

https://www.cumbooks.co.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid