Leesplan inligting

Sakpas-Gebede Vir Elke DagVoorbeeld

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

DAG 9 VAN 10

Staande in die stryd

Heilige God, ek weet nie hoeveel keer U my al uit alledaagse moeilikhede gehelp het nie. U het my nog nie ’n enkele dag in die steek gelaat of verlaat nie. Hoe feller die stryd, hoe meer het u liefde en sorg my staande gehou. Amen

Bybelse geduld is nie gegrond in ’n fatalistiese gedagte dat alles buite beheer is nie. Dit is gegrond in geloof wat weet dat God volkome in beheer is. (John Blanchard)

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde g...

More

https://www.cumbooks.co.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid