Leesplan inligting

Sakpas-Gebede Vir Elke DagVoorbeeld

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

DAG 1 VAN 10

Toegerus met krag

Vader, U het ons u erfgename gemaak. Dit is ’n eer, Here, maar ek is ook baie bewus daarvan dat dit gepaardgaan met baie lyding in hierdie wêreld. Help my asseblief om geduldig te volhard en staat te maak op u krag wat dit vir my moontlik maak. Amen

Jesus het nooit belowe dat dit hier op aarde maklik gaan wees om Hom te volg nie.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde g...

More

https://www.cumbooks.co.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid