Leesplan inligting

Sakpas-Gebede Vir Elke DagVoorbeeld

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

DAG 3 VAN 10

Vreugdevolle liefde

Hemelse Vader, wat ’n vreugde is dit nie om U lief te hê nie. U is ’n barmhartige God. Wanneer ek tyd in gebed saam met U deurbring, word my hart gevul met onuitspreeklike blydskap. U vreugde is inderdaad my krag. Amen

Here, neem alle vreugde by my weg wat nie van die Here Jesus afkomstig is nie. (Oswald Chambers)

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde g...

More

https://www.cumbooks.co.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid