Leesplan inligting

Sakpas-Gebede Vir Elke DagVoorbeeld

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

DAG 2 VAN 10

Volharding tot die einde toe

Here Jesus, maratonatlete verstaan die kuns om hulle pas vol te hou en te volhard tot by die wenstreep. Help my om die lewe ook soos ’n geduldige maratonatleet aan te pak. Gee my krag om aan te hou en gelowig te bly gedurende al die opdraandes en afdraandes in my lewe. Amen

Wanneer ek my geduld vermeerder, verminder ek die probleme in my lewe. (George Swinnock)

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde g...

More

https://www.cumbooks.co.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid