Leesplan inligting

10 Mini-Oordenkings Vir VroueVoorbeeld

10 Mini-Oordenkings Vir Vroue

DAG 10 VAN 10

Byt vas!

Wanneer jy deur ’n donker tyd gaan, wil jy nie hoor dat jy moet vasbyt en dat daar vreugde in volharding is nie. Wanneer jy seer het, wil jy net hê die pyn moet ophou, of hoe? Die waarheid is dat daar baie min mense is wat nie tye van moedeloosheid, spanning en pyn beleef nie. Dit gaan gebeur. Die belangrike is wat jy daarmee doen. Jy kan tou opgooi en ’n huilende, kermende en verslane vrou word. Of jy kan volhard en nie moed opgee nie. Wanneer jy dít doen, wag daar vir jou ’n prys wat jy jou nooit sou kon voorstel nie: die kroon van die lewe, God se beloning vir jou volharding.

Hierdie oordenkings is geneem uit MINI-OORDENKINGS VIR VROUE deur Carolyn Larsen © Christelike Uitgewersmaatskappy.

Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

10 Mini-Oordenkings Vir Vroue

Carolyn Larsen wil jou daagliks herinner aan die wonderlikste geskenk denkbaar: die wete dat God jou liefhet. Laat jouself elke dag bemoedig word deur sy onvoorwaardelik liefde en ewige nabyheid. Hierdie 10 kort en inspi...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid