Leesplan inligting

10 Mini-Oordenkings Vir VroueVoorbeeld

10 Mini-Oordenkings Vir Vroue

DAG 5 VAN 10

Sy wonderlike liefde

Ouers wil dikwels alles vir hul kinders doen. Dit wissel van ’n begeerte om vir hulle alles te gee wat hulle nodig het tot om al hul probleme op te los. Goeie ouers weet egter dat hul kinders soms deur moeilike tye moet gaan sodat hulle waardevolle lesse kan leer. Dit beteken nie die ouer is nie lief vir die kind nie. Inteendeel, dit wys juis die ouer se liefde.

Jy is God se kind en Hy stort sy liefde oor jou uit, maar dit beteken nie dat Hy vir jou alles gaan gee wat jy dink jy nodig het nie. As jy ’n bietjie dink oor alles wat Hy vir jou doen en gee, sal jy weet dat Hy vir jou lief is.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

10 Mini-Oordenkings Vir Vroue

Carolyn Larsen wil jou daagliks herinner aan die wonderlikste geskenk denkbaar: die wete dat God jou liefhet. Laat jouself elke dag bemoedig word deur sy onvoorwaardelik liefde en ewige nabyheid. Hierdie 10 kort en inspi...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid