Leesplan inligting

Goeie RaadVoorbeeld

Good Advice

DAG 6 VAN 6

Wil jy regtig goeie raad hê?



Sommige dinge is altyd 'n slegte idee. Om saam met 'n broodrooster te bad, om met 'n kat te gaan stap, om hoërskoolseuns na 'n opera toe te neem en om vir iets kortstondig tou op te gooi met jou geloof of huwelik. Sommige dinge is altyd 'n goeie idee. Om hierdie leesplan te beëindig is hier 10 stukkies goeie raad wat nooit sal verval nie.



  1. Wees lief vir God met alles in jou.

  2. Wees lief vir ander en jouself soos Christus jou liefhet.

  3. Maak minder bymekaar as wat jy wil hê.

  4. Gee meer weg as wat jy dink jy moet.

  5. Wees onbeskaamd vriendelik.

  6. Leer ken die stem van die Heilige Gees.

  7. Word minder belangrik.

  8. Maak Jesus belangriker.

  9. Dank God altyd.

  10. Vertel mense waarom jy so lewe.

Doen die volgende: Raak stil en skryf een stukkie slegte raad in jou lewe neer waarvan jy ontslae gaan raak. Skryf dan een stukkie goeie raad neer waarmee jy dit gaan vervang. Vra nou die Heilige Gees om jou te help, vertel iemand anders daarvan en begin om dit te doen!



Wil nog meer hiervan lees? Kyk na Craig Groeschel se Bad Advice-reeks.


Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Good Advice

Verslawing, egskeiding, ontevredenheid en geestelike leegheid. Hoe beland ons in hierdie chaos? Dit is asof ons op een of ander manier slegte raad volg. Hierdie Life.Church leesplan is vir mense wat ontslae wil raak van ...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid