Leesplan inligting

Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 4 VAN 25

Dienaar van Almal



Blootstelling:

Lees Jesus se opmerking aan sy dissipels oor hoe om 'n dienaar te wees. Leef dit in die volgende 24 uur uit deur iemand te dien. Dink veral aan 'n manier hoe jy 'n klein kindjie in Jesus se Naam verwelkom.



Verkenning:

Hoekom dink jy het Jesus 'n kind in sy arms geneem toe hy dié opmerking gemaak het? Wat sê dit omtrent Jesus se bediening dat daar alreeds 'n klein kindjie naby aan Hom was?



Uitdrukking:

Wie dink jy was meer geseën? Jy, die dienaar, of die mense wat bedien is?



Belewenis:

Maak 'n opname van hoe jy die meeste van jou dae deurbring. Ken mense jou as iemand wat ander dien, of iemand wat bedien moet word? Is dit enigsins anders tydens Kersfees?
Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te volto...

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid