Leesplan inligting

Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 3 VAN 25

Vreesbevange



Blootstelling:

Lees die weergawe van die skaapwagters wat die eerste ooggetuies van Jesus se koms was.



Verkenning:

Tegelykertyd wonderlik en vreesaanjaend! Wat dink jy het deur die skaapwagters se gedagtes gegaan toe die engele verskyn het?



Uitdrukking:

Hoe sou jy gevoel het as jy hierdie nuus ontvang het? Bespreek jou indrukke van hierdie wonderbaarlike toneel met 'n vriend of skryf dit neer.



Belewenis:

Het jy 'n ervaring gehad waar God jou lewe met 'n belangrike boodskap onderbreek het? Op watter manier was dit 'n kombinasie van vreesaanjaend en wonderlik? Ruim tyd in om te bid — nie om iets vir God te sê nie, maar net om te luister.
Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te volto...

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid