Leesplan inligting

Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 9 VAN 25

Sy Name



Blootstelling:

Lees die Skrifgedeeltes oor Jesus se eerste koms en sy wederkoms. Luister na die "Hallelujah Chorus" of "For unto us a child is born" uit Handel se "Messiah" — jy kan altwee maklik aanlyn vind.



Verkenning:

Let op hoe prominent die name van Jesus in hierdie verse is. Hoe belangrik is jou naam vir jou?



Uitdrukking:

Wat beteken elke naam van Jesus spesifiek vir jou? Bespreek met vriende of familie, of skryf neer hoe Jesus Homself op hierdie verskillende maniere in jou lewe openbaar.



Belewenis:

Hoe het jy Jesus as 'n Wonderbare Raadsman, Sterke God, Ewige Vader en Vredevors ervaar? Op watter manier is Hy die Koning van die konings en die Here van die here? Lees nou die opdrag aan Timoteus hoe om te lewe om reg te wees om ons Koning te ontmoet.
Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te volto...

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid