Leesplan inligting

God Is My VaderVoorbeeld

God Is My Father

DAG 8 VAN 10

God het aan ons sy eerste Kersgeskenk gegee om vir ons te wys hoe om lief te hê en te lewe.



Getrouheid beteken dat jy jou beloftes nakom. Dit beteken dat jy jou gesin en vriende sal verdedig. God sê in die Bybel dat Hy aan jou getrou is. Hy gee vir jou wat jy nodig het, Hy is lief vir jou en Hy is daar wanneer jy Hom nodig het, want Hy is jou Vader en jy is sy kind.



Speel Geheueketting wat jou sal help om Efesiërs 5:2 te onthou. Kyk na die Versvideo hieronder sodat jy dit ook met jou vriende kan deel!



Geheueketting


  1. Knip 15 repies papier.

  2. Skryf elke woord van Efesiërs 5:2 neer op 'n repie. Net een woord per repie.

  3. Daar gaan dalk 'n paar repies oorbly.

  4. Maak die repies papier deurmekaar.

  5. Sit die woorde dan in volgorde en plak die repies met kleefband soos 'n ketting weer aanmekaar.

  6. Breek die ketting uitmekaar en doen dit weer van voor af.


Bespreek: Hoe kan jy Jesus se voorbeeld volg?


 


Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

God Is My Father

Sommige kinders ken hul aardse pa's; ander nie, maar ons almal kan die beste Pa in die wêreld leer ken — God, ons hemelse Vader! Vir ouers: jou kind sal 'n meer omvattende begrip van elke dag se leesstof en vrae hê as jy...

More

Ons wil graag vir LifeKids bedank dat hulle hierdie plan voorsien het. Vir verdere inligting besoek asseblief: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid