Leesplan inligting

God Is My VaderVoorbeeld

God Is My Father

DAG 10 VAN 10

God het ons sy eerste Kersgeskenk gegee om vir ons te wys hoe om lief te hê en te lewe.



Die Kersverhaal is baie spesiaal, want dit gaan oor God wat vir Jesus as die eerste Kersgeskenk gestuur het. Jesus het vir ons kom wys wie God is, deur net soos Hy altyd lief te hê, sy beloftes na te kom en te vergewe. Jesus lyk net soos sy hemelse Vader en jy kan ook! Jesus gee jou die krag om sy voorbeeld te volg wanneer jy Hom as jou Heer en Verlosser aanneem. Dan kan jy dieselfde besluite neem wat Jesus geneem het. Dit is hoe jy soos 'n kind van God lyk!



Bespreek: Wat wys die Kersfeesverhaal jou oor God?


 


Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

God Is My Father

Sommige kinders ken hul aardse pa's; ander nie, maar ons almal kan die beste Pa in die wêreld leer ken — God, ons hemelse Vader! Vir ouers: jou kind sal 'n meer omvattende begrip van elke dag se leesstof en vrae hê as jy...

More

Ons wil graag vir LifeKids bedank dat hulle hierdie plan voorsien het. Vir verdere inligting besoek asseblief: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid