Leesplan inligting

God Is My VaderVoorbeeld

God Is My Father

DAG 6 VAN 10

God kom altyd sy beloftes na. Hy is getrou aan sy woord.



Getrouheid beteken dat jy jou beloftes nakom. Dit beteken dat jy jou gesin en vriende sal verdedig. God sê in die Bybel dat Hy aan jou getrou is. Hy gee vir jou wat jy nodig het, Hy is lief vir jou en Hy is daar wanneer jy Hom nodig het, want Hy is jou Vader en jy is sy kind.



Speel Wie praat nou om jou te help om Psalm 33:4 te memoriseer en kyk dan na die video sodat jy dit met jou vriende kan deel!



Wie praat nou?


  1. Vra 'n maat om saam met jou te speel.

  2. Jou maat maak sy mond saggies oop en toe.

  3. Jy sê dan in 'n snaakse stem Psalm 33:4 op asof dit jou maat is wat dit opsê.

  4. Ruil kante en speel weer.


Bespreek: Hoe weet jy dat God getrou is?


 


Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

God Is My Father

Sommige kinders ken hul aardse pa's; ander nie, maar ons almal kan die beste Pa in die wêreld leer ken — God, ons hemelse Vader! Vir ouers: jou kind sal 'n meer omvattende begrip van elke dag se leesstof en vrae hê as jy...

More

Ons wil graag vir LifeKids bedank dat hulle hierdie plan voorsien het. Vir verdere inligting besoek asseblief: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid